Wie is Xenu?

Ek gaan vir jou 'n verhaal vertel. Sit jy gemiddelt? Goed, dan begin ek.

'n Lang tyd gelede (75 miljoen jaar gelede, om meer spesifiek te wees) daar was 'n buitelande galaktieke leir, wat Xenu genaam is. Xenu was die baas van al die planeete in heirdie kant van die melkweg, buitendien ons eie plannet Aarde, maar in daardie tyd, was dit Teegeeack genoem.

Xenu the alien ruler Xenu het 'n probleem gehad. Al van die 76 planeete wat hy gekontroleer het, was oorgemens. Elke planeet het omtrent 178 biljoen mense. Hy wou staat maak van al die mense, en so hy het 'n plan geform.

Xenu het oorgeneem, met die hulp van huurlinge, om die goeie mense en betroubaar offisiers swaar te maak. Toe, met die hulp van die psychiatriese, het hy biljoene mense ingeroep vir inkomsbelastings inspeksies, waar hulle was ter wille inspuitings van alkohol en glykol wat gemeng was om hulle te verlam, gegee. Toe was hulle in ruimte vliegtuie wat net soos DC8s gelyk ingesit (maar hulle het raketmotors ter wille van propellors).

Heirdie DC8 vliegtuie het toe na planeet Aardt gevlieg, waar die verlamde mense was naby die onderkant van volkaans geplaas het, in hul honderdre van biljoene. Toe hulle klaar was, het hulle H-bomme binne in die volkaans gesit. Xenu het toe die bomme gedetoneer op die selvde oomblik, en almal het gesterf.

Die verhaal eindig nie daar nie. Omdat almal 'n seel het (genaam 'n "thetan" in heirdie verhaal), heirdie seele moes gevang word om nie terug te kom nie. Dus, terwyl die honderde biljoen seele deur die nuklear storme oorgeblaas het, het hy spesiaale elektroniese lokvalle gebruik wat al die sele in elektroniese strale gevang het (die elektroniese strale was gommerig, net soos vliegpapier).

Toe hy al die sele gevang het, het hy hulle in kusse gesit en hulle na 'n fliek gevat. Die sele moes vir dae na spesiale 3D flieke gekyk het, wat vir hulle gese hoe die lewe moes wees, en baie ander dinge. In heirdie fliek was hulle valse prente gewys, en gese dat heirdie valse beelde God, die Duiwel, en Kristus was. In die verhaal, dit was "implanting" genoem.

Toe die flieke geeindig het, en die sele die fliek gelaat het, die sele het begin on naby te bly want hulle het almal dieselvde fliek gesien het, en hulle het gedink dat hulle dieselvde mense was. Omdat daar net 'paar lewende ligaame oor was, het hulle in groepe gebly, en binne in die ligaame saam gewoon het.

Vir Xenu, die Betroubare Offisiers het hom omgedwing, en hulle het hom in 'n berg op een van die planeete toegesluit. Hy is binne in 'n kragveld, gevoer met 'n eindeloos battery gesluit en Xenu lewe nog steeds..

Dit is die einde van die verhaal. Dus, vandag, almal is vol van heirdie groepe sele wat "luggaam-thetans" genoem is. En as ons 'n vry seel wou wees, dan moet ons die "luggaam-thetans" ontslae raak, en betaal baie geld on dit reg te kry. En die enigste rede wat mense in God en Kristus geglo het, was omdat dit in die fliek hulle liggam-thetans 75 Miljoen jare gelede gesien het.

Toe nou, wat dink jyvan daardie verhaal?

Hoe nou? Jy dink dat dit 'n onnosel verhaal was?

Ons ook. Maar heirdie verhaal is die sentraal gelofte in die geloof geken as Scientology.* As mense heirdie storie geken het, dan sal hulle nie aan dit geraak. Heirdie verhaal is aan jou vertel waneer jy by een van hulle geheime vlakte wat OT III genoem is, beruik. Daarna, moes jy telepaties gekommunikier met heirdie luggaam-thetans on hulle te laat weggaan. Jy moes baie geld betaal om by heirdie vlak te kom (of jy moes baie hard werk vir die organisasie op baie lae salaris vir baie jare).

Ons vertel jou heirdie verhaal vir 'n waarskuving. As jy betrokke raak met Scientology, dan moet jy so doen met jou oe oop en volledige bewus van die soort materiaal daarin.

OT3 in Hubbard's handwriting Die mees van die Scientologese wat in hulle Dianetics* plekke en so genaamde "Kerke" van Scientology gewerk, ken nie heirdie verhaal nie, since hulle verbode is om dit te hoor totdat hulle die gehuime "bo" vlakte van Scientology beruik. Dit kan mag steeds baie jaare geneem voor hulle heirdie vlak beruik, as hulle ooit so doen. Die van hulle wat dit weet moet stilbly en dit 'n gehuim van die mense wat by Scientology gekom het, hou.
Deel van die eertse bladsy van die gehuime OT III dokument in L. Ron Hubbard se eie handskrif.

Nou dat jy dit gelees het, ken jy hulle groot geheim. Moenie toelaat dat ons jou afraak om betrokke te raak nie.

* Dianetics en Scientology is handelsmerke van die Religious Technology Centre. Heirdie dokument is nie tesaame met daardie organisasie in enige maneer.


Brought to you by:
Operation Clambake